ADVERTISEMENT
Janro Berning van Laerskool Bakenkop in Gr 7 wen ‘n algehele 2de plek vir laerskool skuts tydens die CBK Interskole Boogskiet Kompetisie. Hier skiet hy ‘n kolskoot. 30/30. Knap gedaan jong man.