Hugenote Hoërskool Prysuitdeling 2023
ADVERTISEMENT
Hugenote Hoërskool is baie trots op die leerders wat die volgende toekennings ontvang het, asook op die uitredende en nuwe hoofleiers.
Noodhulp: Van Dijk-beker: Ashley & Jessé Prinsloo & Joshua de Beer

Ashley & Jessé Prinsloo & Joshua de Beer
Dux-leerder: John Coetzee

John Coetzee
Du Plessis-prys & Elizna Wiggins-trofee en Star South-kontantprys Veelsydigheid en betrokkenheid – Dogter: Jana Koegelenberg

Jana Koegelenberg
Winnie Rust Prys vir Afrikaans: Kreatiewe skryfwerk: Jaimee Cronjé

Winnie Rust
Kontantprys & Medalje: Cameron de Kock & John Coetzee

Cameron de Kock & John Coetzee
Diensbeker: Daniël van Eeden

Daniël van Eeden
Diensbeker: Basson Truter

Basson Truter
Dick & Allsop-beker en ATKV-kontantprys vir veelsydigheid op kultuurgebied: Andy Myburg & Retha van der Spuy

Andy Myburg & Retha van der Spuy
Retha Rix-beker en Retha Rix-kontantprys vir prestasie op kultuurgebied: Mialé Bindemann

Mialé Bindemann
Clerck-trofee: Sportmanskap – Seun: Morné Grobler

Morné Grobler
Du Plessis-trofee : Mees veelsydige sportvrou: Marike Duvenage

Marike Duvenage
Du Plessis-trofee: Mees veelsydige sportman: Johan Lategan

Johan Lategan
UAP-trofee: Sportvrou van die jaar: Sumari Bester & Monique de Beer

Sumari Bester & Monique de Beer
UAP-trofee: Sportman van die jaar: John Coetzee

John Coetzee
Elizna Wiggins-trofee en Star South-kontantprys: Veelsydigheid en betrokkenheid – Seun: D’Niel Brink

D’Niel Brink
Skoolhoofbeker: Ashley & Jessé Prinsloo

Ashley & Jessé Prinsloo
Hoofseun 2023, Johan Lategan – Afskeidsboodskap

Johan Lategan
Hoofdogter 2023, Jana Koegelenberg – Afskeidsboodskap

Jana Koegelenberg
Nuwe hoofdogter vir 2024, Hazel Marais

Hazel Marais
Nuwe hoofseun vir 2024, D’Niel Brink

D’Niel Brink









