HTS Tom Naudeleerder het aan die Bokkie Somerweek deel geneem
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Thomé Theron leerder van HTS Tom Naude wat van 6 tot 11 Oktober 2025 aan die Bokkie Somerweek deelgeneem het, waar hy vir Transvaal se o.14 7’s-span gespeel het!
For the first time in 12 years, one of the Transvaal teams made it to the semi-finals an incredible achievement!
Hierdie was ook Thomé se derde keer wat hy met trots vir Transvaal uitgedraf het.
We are incredibly proud of you, Thomé keep playing with passion, pride, and perseverance!











