Hokkie prestasie vir President Brand Primêre Skool
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan President Brand Primêre Skool leerder Christo Jansen van Rensburg wat vir die Bloemfonteinse “Bears”-span gekies is, om in die Vrystaatse Binnenshuise Hokkieliga te speel. Hy sal van 10 tot 14 Desember 2025 aan die Interprovinsiale Toernooi in Kaapstad deelneem.

Christo Jansen van Rensburg Hokkie









