Hoërskool Witteberg leerders is ingesluit in die Noord-Vrystaatspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Wittebergers wat ingesluit is in die onderskeie o.14 Noord-Vrystaatspanne
o.14A dogters:
- Janri Viljoen
o.14 A Seuns:
- Ricci Lourenco (links) en Henru Fourie (regs)
o.14B Dogters:
- Jemma Orsmond (regs) en Wenzi Maphalala (links)
o.14B Seuns:
- Van links: Eduan Fourie, Jake Kriel, Hanco Steyn en Divan Myburgh
Junior Rhino Span:
- Cloe Clarke (links) en Luné Rossouw (regs)














