Hoërskool Vredenburg somersport uitblinkers
ADVERTISEMENT
Hiermee Hoërskool Vredenburg se somersport uitblinkers vir 2023. Baie geluk aan die volgende leerders met hul puik prestasies:
Atletiek
Santino Appels en Mvano Delihlazo is opgeneem in die Boland span.

Op die foto Santino Appels en Mvano Delihlazo
Krieket

Agter staan die o.19 seuns Van links na regs is Yusha Bux en Kiran Toesie. Die seuns is gekies vir die Weskus o.19 krieketspan wat Sondag 26ste Feb 2023 verdere Proewe speel te Clanwilliam by Augsburg. (ons wag nog op die uitslae) Voor staan die o.16 seuns Dit is Jordan Arendse en Austin Prins. Die leerders is gekies vir die o.16 Weskus krieket span wat Sondag 26 Feb 2023 verdere proewe speel by Hoërskool Hopefield. (ons wag nog op die uitslae)

We also want to congratulate Mr Rocher, who was selected as one of the coaches for the under 16 team.









