Hoërskool Trio Kroonstad Presteerders
ADVERTISEMENT
Hiermee die Hoërskool Trio Kroonstad Presteerders wat tydens die skool se Prestige aand vereer was.

Seratehi Nketu Dux leerder Gr 12

Johan Kriel Veelsydigste Junior Seun

Piet van Rensburg Veelsydigste Senior seun

Annika Serfontein Sportvrou van die jaar buite skoolverband en Veelsydigste Senior Meisie

Danie Schoonraad Veelsydigste Senior Sportman

Franco de Wet Veelsydigste Junior Sportman

Henriette Crous Veelsydigste Senior Sportvrou

Kaylie Steyl Veelsydigste Junior Sportvrou en Veelsydigste Junior Meisie

Merinda Cronje Sportvrou van die jaar

Prince Radebe Sportman van die jaar









