Hoërskool Rustenburg swemuitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rustenburg swemuitslae. Die Rustie-swemmers het die afgelope naweek, 10 en 11 Februarie 2023, ‘n algehele 4de plek los geswem tydens die Noordwes-skolekampioenskap te Potchefstroom. Die Rustie-dogters plaas algeheel 2de en die Rustie-seuns kom algeheel 10de uit 18 skole. Ons is trots op elke swemmer en hulle ongelooflike prestasie! Die individuele uitslae is as volg:
- Caitlin Viljoen – 3de plek vir 50m borsslag.
- Hendré van den Bergh – 3de plek vir 100m rugslag.
- Kaylin Stieger – 3de plek vir 50m vryslag.
- Liza Schoeman– 2de plek vir 50m borsslag ,– 2de plek vir 200m borsslag
- Ryan Meiring – 3de plek vir 200m vryslag
Simone Henning
- 1ste plek vir 200m vryslag
- 1ste plek vir 100m rugslag
- 1ste plek vir 100m borsslag
- 2de plek vir 50m vlinderslag
- 1ste plek vir 200m rugslag
- 1ste plek vir 200m IM
- 1ste plek vir 100m vlinderslag
- 1ste plek vir 50m rugslag.

Rustie-swem Noordwes-skolekampioenskap te Potchefstroom









