Hoërskool Rustenburg 7’s rugby prestasie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rustenburg 7’s rugby prestasie.Die afgelope naweek, 2 – 3 September het die Rustie-rugbyspelers aan die Noordwes Luiperds 7’s-toernooi te Lichtenburg gaan deelneem. Beide die o. 15 en o. 17 Rustiespanne het uitgeblink met tellings van 31-0 teen Bergsig en 41-0 teen Potch Gimmies. Die o. 15’s eindig algeheel 3de en die o. 18’s eindig algeheel 2de in die toernooi. Die uitslae is as volg:
o.15
- RHS vs. Brits 48-0
- RHS vs. Wesvalia 29-12
- RHS vs. Bergsig 25-7
- RHS vs. Potch Gimmies 41-0
- RHS vs. KHS 0-19
- RHS vs. Potch Volkies 26-12
o.17
- RHS vs. Potch Gimmies 38-0
- RHS vs. KHS 43-10
- RHS vs. Bergsig 31-0
- RHS vs. KHS 57-5
- RHS vs. Lichtenburg 24-5
- RHS vs. Wesvalia 15-17

7’s-rugby_ Hennie Terblanche, Hendrico van Heerden, Zulu Khumalo, Adriano George, Coenraad Coetzer, Coach Ethan, Tiano Combrink, Johan Retief, Sybrandt Byleveldt, Adriaan Liebenberg, Adriaan Young, Lorenzo Snyers,








