Hoërskool Outeniqua Matrieklas van 2024
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die matriekklas van Hoërskool Outeniqua van 2024
- Slaagsyfer: 99.7%
- Graadgemiddeld:67.7%
- 14 leerders het 4 vakonderskeidings verkry
- 13 leerders het 5 vakonderskeidings verkry
- 10 leerders het 6 vakonderskeidings verkry
- 15 leerders het 7 vakonderskeidngs verkry
- 6 leerders het 8 vakonderskeidings verkry
- 50 (17,24%) leerders het A-gemiddeldes verwerf
Hannes de Lange 94,4% – Duxleerder
Yedidah Theron 93.7%
Zoë Fourie 93.1%
Kobus Swanepoel 92.4%
Emma Lutsch 91.3%
Charlotte du Plessis 91.0%
Hylie Dippenaar 90.7%
Ivan Koen 90.7%
Danielle Louw 90.7%
Charl du Plessis 90.4%
Francesca Rossouw
Shalené Lamprecht
Christiaan de Beer
Reniel Marais
Saskia Campher
Willem Breytenbach
Amandus de Jager
Emmie Wannenburg
Jana van Niekerk
Ackim Sheldon
Yvonne de Villiers
Zoë Truter
Sian Mostert
Simoné Labuschagne
Amilie Spaans
Laurika Rossouw
Mornechia Joubert
Arnou Visagie
Kristen Barnard
Dené Edwards







































