Hoërskool Montana gekies vir Red Sox Gordon Monk-toernooi
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Rioné Enslin wat as ‘n “Red Sox”- speler gekies is, wat die Tshwane Sagtebalvereniging (TSA) sal verteenwoordig in die 44ste jaarlikse Gordon Monk-toernooi, aangebied in Kempton Park vanaf 26 tot 28 Januarie 2024. Die Monties is baie trots op jou!

Rioné Enslin









