Hoërskool Labori leerder vaar uitstekend aan WKOD Vaardigheidskompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Xavier Ockhuis met sy uitmuntende prestasie – 1ste plek by die WKOD Vaardigheidskompetisie in Produk Ontwerp! Hoërskool Labori is trots op jou harde werk en talent.












