ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby leerder Francois Smit in Graad 11 is as die gebiedsjeugleier vir die Oos-Kaap by die Kragga Kamma Komando gekies.