ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Framesby slimkop Paul van Heerden wat na kwartaal 1, eerste in Suid-Afrika vir leerders in graad 11 vir AdPhysics geëindig het. Paul spog met 98%.