Hoërskool Eldoraigne leerders presteer by die Con Spirito Nasionale Redenaarsfinaal
ADVERTISEMENT
Tydens die Con Spirito Nasionale Redenaarsfinaal te Leeuwenhof Akademie, het Hoërskool Eldoraigne Redenaars weereens koning gekraai! Ons wens graag elke finalis geluk wat gekwalifiseer het vir hierdie landswye rondte. Ons spog ook met die volgende nasionale wenners:
Gr.9:
– Amicke Bands – English Unprepared Speaking
Gr.11:
– Daniël Kruger – Afrikaans Onvoorbereid
Gr.11 Span – Afrikaans Huistaal Voorbereid
– Daniël Kruger
– Else–Mari Meades
– Talia Reyneke
– Karli Liebenberg










