Hoërskool Durbanville leerders presteer by die Con Spirito debatskompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die 5 junior- en 4 seniorspanne van Hoërskool Durbanville wat op 5-7 Augustus 2025 aan die Con Spirito debatskompetisie se eerste ronde deelgeneem het by Hoër Meisieskool Paarl. Ons is ook trots om aan te kondig dat al 9 ons spanne deur dring na die semi-finaal wat op 5-6 September sal plaavind te Hoërskool Stellenbosch.


















