Hoërskool Dirkie Uys atleet wys haar staal in Germiston
ADVERTISEMENT
Hoërskool Dirkie Uys atleet Anka Crous het die Wes-Kaapspan verteenwoordig tydens die SA Skole Kampioenskappe in Germiston van 2-5 April en behaal ‘n 8ste plek! Baie trots op hierdie Tier.











