Hoërskool DF Malan die gasheerskool vir Schools’ Baroque Festival
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool DF Malan musiek departement is opgewonde om eerskomende Saterdag, 26 Februarie, vir die 3de keer die gasheerskool van die Schools’ Baroque Festival te wees. Dit word aangebied deur die Cape Town Baroque Orchestra en word bygewoon deur 200 musiekleerders en – onderwysers van oor die hele Wes-Kaap. Navrae: Michéle de Villiers.










