ADVERTISEMENT
Hoërskool Brackenfell se eerstespan toergroep vertrek die vakansie na Riversdal om vanaf 25 – 30 Maart 2022 aan die Oakdale-rugbytoernooi deel te neem.