Hoërskool Bellville leerder gekies vir WP Rugby Akademie-span
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bellville leerder Ashwin Cox is gekies vir die WP Rugby o.18 Akademie-span en gaan deelneem aan die o.18 Akademie-week by Jeppe Hoërskool. Carlü Sadie (oudleerder) is gekies vir die Barbarians-span wat onder andere teen die Wêreld XV-span op die Twickenham-stadion in Londen gespeel het.

Ashwin Cox








