Hoër Landbouskool Boland leerder neem deel aan die KSA TAP krieketkamp
ADVERTISEMENT
Hoër Landbouskool Boland wil graag vir Francois Prins (Graad 11) baie gelukwens met sy deelname aan die KSA TAP krieketkamp wat van 12 tot 14 April in Kaapstad plaasvind. Om een van die 27 spelers uit die Wes- en Oos-Kaap te wees wat vir hierdie gesogte kamp gekies is, is ‘n fantastiese prestasie. Ons wens jou alle sterkte toe, Francois! Wys hulle wat jy kan doen!











