Die Hoërskool Brandwag karateka op pad na VSA
ADVERTISEMENT
2022 WUKF Suid-Afrikaanse Nasionale Kampioenskappe en Afrika-Ope: Die Hoërskool Brandwag se Ethan Bothma Gr 8, het na sy 3de Junior Swartbelt gradeer asook twee brons medaljes verwerf vir onderskeidelik Unison Kata en Kumite. Hy is ook gekies om JSKA Suid-Afrika, vanaf 2-7 Julie 2022, by die wêreldkampioenskappe in Florida, VSA te verteenwoordig.










