Die Hoërskool Brandwag is trots op yster sportvrou se prestasies
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Brandwag is trots op Chanté Mulder wat opgeneem is in drie Oos-Kaap spanne: ASA-atletiek, kragoptel en tennis! ‘n Uitstekende prestasie vol toewyding, deursettingsvermoë en passie. Baie geluk en sterkte vir elke uitdaging wat nog voorlê.










