PTA North
-
Hoërskool Staatspresident CR Swart learners participated in the ATKV debate 2023
Hoërskool Staatspresident CR Swart was well represented on the cultural side with 10 of our learners participating in the ATKV Debate. They are Alphinah ... -
Hoërskool Oos-Moot is baie trots op leerders se sport prestasies
Zambia het die Central African Athletics u18 & u20 African Championships oor die tydperk 29 April tot 3 Mei in die Ndola streek aangebied. ... -
Hoërskool Staatspresident CR Swart netball and softball off to a good start
The softball season has barely started and Hoërskool CR Swart can already hold its head high. On the 19th of May the U15 and ... -
Hoërskool Staatspresident CR Swart 1st season run at Lavender Country
Hoërskool Staatspresident CR Swart team of runners started the season off with a first run at Lavender Country Market on 6 May 2023. It ... -
Hoërskool Oos-Moot Dux Leerlinge Kwartaal 1
Hiermee Hoërskool Oos- Moot se Dux Leerlinge vir Kwartaal 1. Baie geluk aan die volgende leerders met hul volgehoue akademiese prestasies. -
Hoërskool Oos-Moot trots op spelers se prestasie
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Oos-Moot spelers wat opgeneem is in die Blou Bul-spanne: o.18 Akademie span Wade Williams o.17 A span Tapiwe ... -
Hoërskool Overkruin leerder haal die o.19 Noord-Transvaal Rugbyspan
Hoërskool Overkruin leerder Brannon-Lee Grobler gekies vir o.19-Noord-Transvaal Rugbyspan. -
Hoërskool Overkruin Akademiese top tien leerlinge per graad
Baie geluk aan Hoërskool Overkruin se kwartaal 1 Akademiese top tien leerlinge per graad. Gr 8 Gr 9 Gr 10 Gr 11 Gr 12 ... -
Laerskool Magalieskruin leerders vaar uitstekend in sport en kultuur
Laerskool Magalieskruin leerders vaar uitstekend in sport en kultuur: Tennis Oop Seuns – Liga Wenners Tennis Oop Dogters – Liga Wenners ATKV Redenaars Rondte ... -
Hoërskool Overkruin silweroorlog
Die silwerrower het weer sy verskyning in Hoërskool Overkruin gemaak. Dit het gesorg vir ‘n oggend van groot pret en kompetisie! -
Laerskool Boerefort rugby presteer besonders goed
Laerskool Boerefort het voorwaar ‘n besondere Rugby-seisoen agter die rug. Drie o.13 Rugbyspelers is verkies tot AVS Rugbyspanne, nl. Marnus Grobler, Hendré Taljaard en ... -
HTS John Vorster 2de Krieketspan is ligawenners
Baie geluk aan ons tweede Krieketspan wat ligawenners van 2022 was. Die Titans Amateur- Kriekettoekenningsaand vir 2022/2023 het verlede naweek plaasgevind. HTS John Vorster ... -
HTS John Vorster speel goeie netbal vs Clapham High School
Uitslae is as volg: 1ste wen 30-20 teen Clapham High School, met Leane Roux en Katelynne de Vos as Spelers van die Wedstryd. 2des ... -
HTS John Vorster bergfiets groei
Manie Jackson, kaptein van HTS JOHN VORSTER se bergfietsspan, het op 11 Mei ‘n geleentheid by Cycle Lab Lynnwood, bygewoon. Tydens hierdie geleentheid is ... -
Die Voortrekkers RuiterwagEastern CapeGauteng PretoriaPort Elizabeth and SurroundsPTA NorthRegional News
Oos-Kaap Voortrekkers hou koers
Op Vryheidsdag het 30 Hoërskool Leerlinge van verskeie skole in Gqeberha, Uitenhage en Despatch as deel van die Voortrekkers beman met kaart en kompas ... -
Die Voortrekkers RuiterwagEastern CapeGauteng PretoriaHoërskool DespatchHoërskool FramesbyHTS Daniel PienaarPort Elizabeth and SurroundsPTA NorthRegional News
Gebiedsjeugleiers verkies vir Die Voortrekkers Oos-Kaap
Op 27 April is Albert Hugo (Tuisonderrig leerder) en Mia Human van Hoërskool Despatch verkies tot Gebiedsjeugleiers van Die Voortrekkers: Oos-Kaap vir 2023/2024. Gebiedsjeugleiers ... -
Stephanus Roos Primary School first quarter highlights
Stephanus Roos Primary School experienced a lot this first quarter of 2023. We celebrated our first school day with our parents and learners in ... -
Die Hoërskool Wonderboom kondig hul 1ste Spanne aan
Die Hoërskool Wonderboom kondig 1ste Spanne aan. Baie geluk aan die nuwe Dragonflies, Dolfyne en Tiere. Ons sien uit na die seisoen! Dragonflies Danielle ... -
Hoërskool Gerrit Maritz Loopbaanskou 2023
Jaarlikse loopbaanuitstalling het plaas gevind by Hoërskool Gerrit Maritz op Dinsdag 21 Februarie 2023 vir alle Gr.12 leerders. Baie dankie aan elke uitstaller wat ... -
Hoërskool Gerrit Maritz sê dankie aan Interhoër ondersteuners en deelnemers
Baie dankie aan elke atleet wat Woensdag 22 Februarie tydens ndie Interhoër by Pilditch goeie resultate behaal het. Dankie vir die sanggroep en ondersteuners ... -
Swem-Interhoër 2023 uitslae vir HTS John Vorster
Swem-Interhoër 2023 uitslae vir HTS John Vorster se swemspan het op 15 Februarie tweede plek behaal tydens die Swem-Interhoër. Die uitslae is as volg: ... -
Suksesvolle atletiekseisoen vir Laerskool Boerefort
Laerskool Boerefort se atlete het besonders goed presteer tydens die 2023 atletiekseisoen en 7 atlete het deurgedring na die Distriksbyeenkoms. Twee atlete het gekwalifiseer ... -
HTS John Vorster Atletiekinterhoër uitslae
HTS John Vorster Atletiekinterhoër uitslae. Ons jaarlikse atletiekinterhoër was vol pret en plesier en ons atlete het baie goed gevaar. Baie geluk met elkeen ... -
Hoërskool Montana matrieks van 2022 skitter helder soos altyd
Hoërskool Montana matrieks van 2022 skitter helder – soos altyd! Met die groot uitdaging van die voorafgaande 2 “Covid”-jare het die matriekgroep van 2022 ... -
Die Hoër Tegnologiese Skool John Vorster matriek 2022 presteerders
Die Hoër Tegnologiese Skool John Vorster matriek 2022 presteerders. 8 onderskeidings 6 onderskeidings 5 onderskeidings 4 onderskeidings 3 onderskeidings -
Die Hoërskool Wonderboom klas van 2022 matriekuitslae
Hiermee die matriekresultate van 2022! Die Hoërskool Wonderboom het ‘n slaagsyfer van 98.2% en die leerlingpersentasie met universiteitstoelating is 68%. Wonnies spog met 120 ... -
Hoërskool Overkruin Top Matrieks 2022
Die Hoërskool Overkruin Top Matrieks 2022 behaal ‘n uitstekende 100% slaagsyfer. -
Bryanston Sandton RosebankEast RandGauteng JohannesburgGauteng PretoriaJHB CentralJHB SouthMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadPTA NorthRandburg Linden NorthcliffRegional NewsSowetoSPARK BramleySpark CarlswaldSPARK FerndaleSPARK Kempton ParkSpark MabonengSPARK RandburgSPARK Randpark RidgeSPARK RiversandsSPARK Rosslyn HubSPARK RynfieldSPARK SowetoSPARK TurffonteinSPARK Weltevreden ParkSPARK Witpoortjie
Making the right financial preparation for your child’s school year in 2023
Excellent, affordable schooling is within your reach. South African parents may be faced with severe financial pressure in 2023 because of the rise in ... -
Hoërskool Gerrit Maritz Gr 12 Toekenningsfunksie
Hoërskool Gerrit Maritz Gr 12 Toekenningsfunksie – 21 October 2022. Baie geluk aan al die Gr 12 leerlinge met julle uitstekende prestasies wat bereik ... -
Hoërskool Gerrit Maritz Oud-leerling kom kuier by Gerrieland
Oom Awie Gerber, oud-leerling van Hoërskool Gerrit Maritz, het ñ koppie tee kom geniet en lekker gesels saam Mnr. Van Heerden oor al die ... -
Laerskool Stephanus Roos dressed up for the “birthday” fundraiser
We had a fundraising for Rhino’s at our school. We combined it with our Principals birthday and all the money went to saving the ... -
Laerskool Eduplex graad 7 leerder ontvang direkteurs-toekenning
Linki Wessels ‘n graad 7 leerder van Laerskool Eduplex het die direkteurs-toekenning vir 2022 ontvang. Die toekenning is een van die mees gesogte toekennings ... -
Laerskool Eduplex Oudleerder ontvang Ere-Toekenning
Laerskool Eduplex nooi Charne Griesel , oudleerder van die laerskool na die lourierfunksie om die Ere-Toekenning te ontvang. Sy het n bronsmedalje in Judo ... -
Laerskool Eduplex graad 1 leerders spog met tema week
Die Graad 1’s het aangetrek soos seerowers vir hulle tema-gebaseerde week. Klim aan boord van die seerowerskip om na nuwe en opwindende leerbestemmings te ... -
Laerskool Eduplex matrikulante kry motivering vir groot eksamens
Laerskool Eduplex se graad 1 leerders gee die matrikulante beste wense vir hulle eksamen. -
Laerskool Eduplex groet Graad 7 leerders 2022
Laerskool Eduplex wens al die graad 7 leerders sterkte toe met die nuwe uitdagings wat vir hulle voorlê. -
HTS John Vorster Prysuitdeling 2022
HTS John Vorster Prysuitdeling 2022 Shipo Masango Meriete vir akademie – English First Additional Language: 75% gemiddeld Meriete vir Krieket eerstespan – Lid van ... -
Laerskool Danie Malan leerders presteer:
Laerskool Danie Malan leerders presteer: At the FEMSSISA Southern Africa English Olympiad 2022 competition, Laerskool Danie Malan’s Top Gr 7 ENG FAL learners achieved ... -
Laerskool Danie Malan Top 10 Graad 4-7
Hiermee Laerskool Danie Malan se Top 10 vir Graad 4-7. Gr 4 Gr 5 Gr 6 Gr 7 -
Laerskool Magalieskruin Top presteerders
Laerskool Magalieskruin Top presteerders: Hoof se toekenning – Gallie van die Jaar: Lindie Lubbe en Erich Pieterse. Die Gallie van die Jaar word gekenmerk ...








































