Boogskiet weer in volle swang
ADVERTISEMENT
Op Saterdag, 5 Februarie, het die eerste African Genesis Archery (AGA) Boogskietkompetisie plaasgeneem by Eben Donges Hoërskool. Tydens hierdie 3D-kompetisie het die skuts baie goed geskiet, veral as mens in ag neem dat dit die eerste 3D-kompetisie sedert die inperking was. Altesaam 86 skuts het met groot opwinding deelgeneem . Die wenners was:
Baie geluk aan al ons skuts!
TOP 3 – 05 Feb 2022 – Eben Donges 3D
Laerskool Dogters:
- GOUD 260 – Kristi Swanepoel, Bastion
- SILWER 249 – Annika Badenhorst, Bastion
- BRONS 223 – Lee-Ann Thomas, Bastion
Laerskool Seuns:
- GOUD 271 – MJ Eygelaar, Bastion
- SILWER 268 – Xian Strydom, Gene Louw
- BRONS 264 – Bjorn Venter, Gene Louw
Hoërskool Meisies:
- GOUD 281 – Janke van Niekerk, DF Akademie
- SILWER 252 – Sonja Pretorius, Protea Heights Akademie
- BRONS 249 – Liza Badenhorst, Protea Heights Akademie
Hoërskool Seuns:
- GOUD 284 – Henre Serfontein, Stellenberg
- SILWER 277 – Eckart Visser, Hugenote HS
- BRONS 263 – Mark Carstens, CT Tuisskool
Mans AAG:
- GOUD 284 – Dawid Swanepoel
- SILWER 277 – Cor van Nugteren
- BRONS 273 – Gunther Morsbach
Vroue AAG:
- GOUD 270 – Helmien van Reenen
- SILWER 268 – Renee Bleeker
- BRONS 262 – Antionette Swanepoel















