Bethlehem Voortrekker spanredenaars deur na Nasionale Rondte
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders dring deur, as spanredenaars , na die Interskole Redenaarsliga se Nasionale Rondte wat op 16 September 2023 by Wits Universiteit sal plaasvind.

Liam-Lloyd Doman, Jana Grobbelaar, Leané van den Berg, Luné Amaro









