Graanveld Atletiekbyeenkoms 2020: Bethlehem Voortrekker se aflosspanne
Dit is weer tyd vir die jaarlikse Graanveld Atletiekbyeenkoms tussen Bethlehem Voortrekker Hoërskool en Hoërskool Witteberg.
Hier is Bethlehem Voortrekker se aflosspanne:

Seuns o/14 Aflos
Kamohelo Moses, Frederick Fourie, Immanuel Veitch, Leighwa Campell.

Dogters o/14 Aflos
Jennifer Wessels, Elizbe Heyns, Jasmine Liebenberg, Franzel de Jongh.

Seuns o/15 Aflos
Immanuel Veitch, Thinus Hefer, Tsekiso Potloane, Tumi Khoza.

Dogters o/15 Aflos
Jennifer Wessels, Anke Heyns, Shannon Purchase, Franzel de Jongh.

Seuns o/16 Aflos
Johan Barnard, Jayden Timmens, Hlako Mphuti, Dawie Maree.

Dogters o/16 Aflos
Anke Heyns, Jamie Dempsey, Megan Dempsey, Emma Schutte.

Seuns o/17 Aflos
Hlako Mphuti, Dylan Zwahlen, Dendre Aucamp, Louis Janse van Vuuren.

Dogters o/17 Aflos
Suze Fick, Ronel Venter, Zelme Heyns, Emma Schutte.

Seuns o/19 Aflos
Justin Kritzinger, Vuyani Vanqua, Dendre Aucamp, Wilco Buys.

Dogters o/19 Aflos
Chinell Becker, Suze Fick, Megan Dempsey, Emma Schutte.