Author: Ray-nee Franke
-
Chelsea Preparatory School’s choir and band tour
Chelsea Preparatory School’s Choir and Band embarked on an unforgettable journey on 20 October 2023 as 71 of our senior primary pupils and 4 dedicated staff ... -
Laerskool Durbanville atlete kook by JC Swart Prestige Atletiekbyeenkoms
Laerskool Durbanville het op 31 Oktober vir die tweede opeenvolgende jaar die JC Swart Prestige atletiekbyeenkoms aangebied. 10 skole het aan hierdie spogbyeenkoms deelgeneem. Die byeenkoms ... -
Laerskool David Brink leerder maak skoonskip by die prysuitdeling
Veels geluk aan Buhle Sitali (Gr. 7) wat skoonskip gemaak het op Laerskool David Brink se prysuitdeling.Well done Buhle. You are truly an inspiration to all. ... -
Redenaars prestasie vir Laerskool Courtrai
Grant van Wyk (gr.2, 8 jaar) van LS Courtrai het deelgeneem aan die Nasionaal Finaal Radikale Redenaarskompetisie in Gauteng en onder die top 5 sprekers in ... -
Laer Volkskool Graad 7 Projek
Die Laer Volkskool graad 7-klas het hierdie kwartaal as deel van hulle geskenk vir die jaar ‘n projek geloots waar hulle diereprodukte ingesamel het om aan ... -
Laerskool Nahoon Rugby en Netbal uitslae
Laerskool Nahoon o.7- en o.8-rugby- en netbalspanne het aan die Kingfisher sporttoernooi by Beaconhurst Skool deelgeneem. Dit was ‘n suksesvolle dag en vir baie van die ... -
Laerskool Millennium Primary provincial achievers
Laerskool Millennium Primary is very proud of the following provincial achievements: Mpho Molikwe is part of the U13 Gauteng West D2 Hockey Team. She is attending ... -
Hoërskool Outeniqua Wes-Kaap Topskole spanne
Baie geluk aan die o. 14A, o. 16A en o. 19A netbalspanne wat deurgedring het om aan die Wes-Kaap Topskole toernooi in die Paarl Vallei in ... -
Fourways High achievers
Junior Commissioner Project by Douglasdale SAPS Jesse Pillay and Alexia Emmanuel took part in the SAPS writing competition, where they were selected with 12 other learners ... -
St Andrew’s School for Girls IEB Markers
St Andrew’s School for Girls is very proud of the Senior School academic staff who were hand-picked to participate in marking the Grade 12 IEB (Independent ... -
Hoërskool Ermelo-Seunshokkie-leerders gekies vir Bokkieweek
Hoërskool Ermelo-seunshokkie gekies vir Bokkies. Baie geluk aan die volgende hokkieseuns wat gekies is vir onderskeie Hoëveld-hokkiespanne: In die o.14-span is Nathan Herbst en Willem Jacobsz ... -
Hoërskool Ermelo MPU-rugbyspelers
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Ermelo seuns wat vir die onderskeie Puma-rugbyspanne gekies is: Carel Jacobsz vir die o.18-Akademieweek Francois Homan vir die o.15A-Pumaspan WJ ... -
Hoërskool Ermelo Tienertoneel bedank borg
Borge ondersteun EHS-Tienertoneel Die Erries se vier tienertoneelgroepe is geseënd om die gemeenskap se ondersteuning te hê.Groot dank aan Wikus Cloete van Klipkloof Boerdery wat ’n ... -
Trinityhouse Glenvista karateka won gold for SA
Trinityhouse Glenvista karateka Brogan wins gold for South Africa, in the Region South UFAK/Southern countries on the African continent and officially now the number 1 athlete, ... -
Hoërskool Ermelo rugby in MPU-finaal
Errie-rugbyspanne wen Mpumalanga-finaal Op Saterdag 10 Junie het drie van die Erries se spanne in die Mpumalanga-finale uitspele vir die groot skole-liga gespeel. Die o.15A-span het ... -
Hoërskool Ermelo seunshokkie sluit seisoen af
Op Saterdag 10 Junie het die eerste ronde van die Mpumalanga-seunshokkie uitspele plaasgevind. Die top vier spanne in elke streek van Mpumalanga het teen mekaar uitgespeel ... -
Vrystaatkleure vir Bethlehem Voortrekker netbalspelers
Bethlehem Voortrekker is trots op hul netbalspeelsters wat Vrystaatkleure verwef het: Hier volg die Name: o.14 – Sipho Msimang o.15 – Viola Mkize, Ané Crous, Lisa ... -
Laerskool Durbanville Tweekamp
Laerskool Durbanville het 4 Februarie 2023 aan die Interprovinsiale Tweekampkampioenskappe in Oudtshoorn deelgeneem en die span het ‘n derde plek behaal! Jean Troskie het ‘n algehele ... -
Curro Durbanville excel on her saxophone
Savannah Danielle Samuels-Bronee, a Grade 8 learner of Currro Durbanville High School, successfully completed her UNISA Grade 3 in Theory of Music and her Grade 3 ... -
Hoër Volkskool Potchefstroom swemuitslae
Tydens die afgelope interhoër-gala, wen Volkies se o.19-seuns die vryslagaflos. Foto: Francois Goosen (Gr. 9), Ewald Bartleman (Gr. 11), Pieter-Jacq du Toit (Gr. 10) en Hanno ... -
Gretha Wiid spreek Hoërskool Witteberg matrieks toe
Gretha Wiid spreek Hoërskool Witteberg matrieks toe. Geïnspireer, gemotiveer en gereed vir die toekoms! Gretha Wiid het ons graad 12 leerders tydens die jaarlikse motiveringsaand kom ... -
Creston College’s Executive Head received the keys to their new 22-seater bus
Creston College’s Executive Head, Mr. Noel Coetzee received the keys to our new 22-seater bus. This new addition to our fleet will enable easier transport for ... -
Pietermaritzburg Girls’ High School held its 2023 Academic Awards ceremony
Pietermaritzburg Girls’ High School held its 2023 Academic Awards ceremony honouring the outstanding academic performance of its Grade 8 to 11 learners for 2022. Alumna and Group Talent Acquisition Lead for Absa Group ... -
Hoërskool Volksrust vier Valentynsdag
Hoërskool Volksrust vier Valentynsdag. Op Dinsdag, 14 Februarie 2023, het Volkies weer Valentynsdag gevier. Mevrou Greyvensteyn, VLR-voog vir graad 9, was aan die stuur van sake ... -
Laerskool Witpoort atlete presteer
Die Laerskool Witpoort-atlete het hul weereens uitstekend van hul taak gekwyt tydens die distrik atletiekbyeenkoms wat op, Vrydag 17 Februarie, te Bronkhorstspruit plaasgevind het. Algeheel het ... -
Laerskool Brits redenaars presteer
Laerskool Brits se Interne Redenaarskompetisie het op Woensdag 15 Februarie plaasgevind. En die bekkige Britsies se standaard was hoog. Die volgende maats het podium plekke behaal. ... -
Westville Senior Primary School held a ‘red and white’ civvies day
Westville Senior Primary School held a ‘red and white’ civvies day on 14 February, and raised R3886.00 in support of Umduduzi, a mobile hospital-based team that ... -
Herschel Girls School congratulate class of 2022
Herschel Girls School congratulate class of 2022. Congratulations to the following learners. Of the Class of 2022, who wrote the NSC examinations, 100% passed and they ... -
Curro Hazeldean tennis players excel
Curro Hazeldean junior tennis players excelled during the recent Gauteng North Primary Schools Event against all GN top Schools. Kean de Jager beat Ethan Dodd (both ... -
Curro Hazeldean are overjoyed with girls cricket accomplishment
Another big congratulations to the Curro Hazeldean girls cricket team for beating Tuine HS with 4 wickets to spare. Well done! -
Curro Hazeldean music department’s exquisite Gala event
The Curro Hazeldean music department presented yet another incredible music evening. The learners and their teacher can be very proud of the talent that were showcased. ... -
Curro Hazeldean learner selected for Titans Regional Cricket
Curro Hazeldean are very proud of Justin Basdeo who has been selected for the u13 Titans Regional Cricket Team. He will be part of the team ... -
Curro Hazeldean learner received his Provincial Colours for golf
Liam Thompson of Curro Hazeldean received his Gauteng North Provincial Colours for Golf. He will represent Gauteng North in the Inter Provincial Tournament from 10-12 December ... -
Laerskool Vryheidsmonument kondig leerlingraad aan vir 2023
Laerskool Vryheidsmonument het hulle nuut verkose Leerlingraad vir 2023 bekend gemaak. Hiermee volg die leerders wat verkies is. -
Curro Hazeldean tennis team boast at the National BNP Paribas
Curro Hazeldean Boys tennis team ended 3rd overall during the National BNP Paribas Team event at Groenkloof, Pretoria. Excellent results from their young team. Officially the ... -
Worcester-Noord Primêre Skool sê dankie vir boom skenking
Die Departement van Landbou het 30 bome aan Worcester-Noord Primêre Skool geskenk. Mnr Rudolph Röshner het namens die Departement van Landbou die boompies amptelik aan die ... -
LS Roodekrans gholfspelers behaal Sentraal Gauteng-span
Laerskool Roodekrans wens geluk toe aan die volgende Roodie-gholfers wat die Sentraal Gauteng-span behaal het. Laerskool Roodekrans is ongelooflik trots op hierdie span. Juffrou Tylo Myburg ... -
Worcester-Noord Primêr spog met Provinsiale presteerders
Worcester-Noord Primêre Skool is baie trots op elke leerder met hulle uitmuntende prestasie. Welgedaan! -
Curro Hazeldean cyclist excel in MTB Race
Curro Hazeldean congratulate Dylan Kohlmeyer in his podium finish in the 94.7 Ride Joburg’s 25km MTB race. Dylan came 3rd in the 11-12 years category. Well ... -
Hoofleiers vir Laerskool Roodekrans word aangewys
Hiermee Laerskool Roodekrans se hoofleiers. Baie geluk aan die volgende leerders. Mikaela Marais (Onderhoofdogter) Amerize Kleinsmith (Onderhoofdogter) Mieke van der Merwe (Hoofdogter) Keagan Els (Hoofseun) Collin ...