Author: Charl Paulse
-
Hoërskool Labori rolbalspeler presteer uitstekend
Baie geluk aan Christiaan Stassen wat Boland verteenwoordig het by die SA Junior Rolbal Kampioenskappe (o.18) in Bloemfontuin. Hy het reeds hierdie jaar die o.18 Enkels ... -
Hoërskool Labori landloopatlete presteer
Sewe van Hoërskoo Labori landloopatlete het deelgeneem by Hugenote Hoërskool aan ‘n 4km wedloop. Achim Ehrenreich het 15de plek in die wedloop vir Seniors uit ‘n ... -
Mnr en Mej Hoërskool Labori 2025
Mnr en Mej Labori-kompetisie was ‘n spoggeleentheid vol glans, styl en talent! Die deelnemers het hulself oortref met selfvertroue, kreatiwiteit en charisma. Na ‘n aand van ... -
New Orleans Secondary School learners attend the Eskom Expo for Young Scientists
Congratulations to the New Orleans Secondary learners who attended the Eskom Expo for Young Scientists (STEM AT MATIES SESSION) at Stellenbosch University. -
New Orleans Secondary School alumni attain Diploma in Accounting
Congratulations to the 2 alumni of New Orleans Secondary who both attain there Diploma in Accounting. This is an outstanding achievement. Well done to both and ... -
New Orleans Secondary School thankful for new U.19 A rugby kit
New Orleans Secondary School would like to thank Mr Shakier Moerat and SportSA for the sponsorship of new rugby jerseys and shorts for our u/19 A ... -
Paulus Joubert Sekondêr netbal presteer by die RFG Quality Netbaltoernooi
Baie geluk aan die volgende spanne wat die drie afdelings by die RFG Quality Netbaltoernooi gewen het. Larrie-afdeling: Paulus Joubert Travel en Sport-afdeling: Paarl Gim 2 ... -
Paulus Joubert Sekondêr skaakspelers gekies vir die Cape Winelands span
Baie geluk Kendrick en Shaakir van Hoërskool Paulus Joubert, wat opgeneem is in die Cape Winelands skaak span vir seuns onder 19. Welgedaan met hierdie puik ... -
Slot van die Paarl vier paasfees
Laerskool Slot van die Paarl Natuurmiere maats het Vrydag vreeslik geniet. Die grondslagfase het oulike Paashaas koppies gemaak terwyl die seniors hul eie paaskolwyntjie versier het! -
Laerskool Slot van die Paarl skop netbal en rugbyseison af met opwindende sportdag
Laerskool Slot van die Paarl het die netbal- en rugbyseisoen afgeskop met ‘n opwindende sportdag by Christelike Privaatskool Malmesbury. Sportmangees het die dag oorheers! Dankie aan ... -
Hoër Landbouskool Marlow leerders presteer by die Bloemfontein Metaalsilhoeëtskiet
13 van Hoër Landbouskool Marlow skuts het na Bloemfontein vertrek om aan die Bloemfontein metaalsilhoeëtskiet vereniging se ope deel te neem. Die weer was baie snaaks ... -
Hoër Landbouskool Marlow rolbalspeler presteer
Baie geluk aan Franco Marais (Skag) van Hoër Landbouskool Marlow wat gekies is om OP in rolbal te verteenwoordig. Ons is trots op jou. -
Springbok skrumskakel deel sy kennis met Hoër Landbouskool Marlow
Ons Ramme was bevoorreg om die Springbok-skrumskakel, Cobus Reinach, by ons te hê om die skool se skrumskakels te help en sy kennis met hulle te ... -
Laer Volkskool atlete verwerf hul erekleure
Baie geluk aan die volgende leerders van Laer Volkskool wat erekleure en half erekleure vir atletiek ontvang het! Erekleure: Janike van Zyl Burger Slabbert Albei hierdie ... -
Laerskool Vorentoe netbalspeler deur na volgende rondte proewe
Hanja Gildenhuys (graad 7) van Laerskool Vorentoe het die naweek aan die eerste rondte van die Eden Netbalproewe deelgeneem. Sy is deur na die volgende rondte. ... -
Volksrust High School’s netball teams travelled to Groblersdal
On Saturday, 12 April 2025, Volksrust High School’s netball teams travelled to Groblersdal to compete against Warmbad High School and Hoërskool Ben Viljoen. The girls gave ... -
Laerskool Vorentoe muurbalspeler wen die Friday Games Gold Cup
Baie geluk aan Ruben Marx (graad 6) by Laerskool Vorentoe wat as die wenner van die Friday Games Gold Cup aangewys was. Welgedaan Ruben! -
Selborne College sport results
Athletics: Eastern Cape Athletic Championships host by Queen’s College (14 to 16 March 2025) Under 19: High Jump 1st Place Luvo Xokiyana Triple Jump 1st Place ... -
Hoërskool Transvalia Graad 8 Klokseremonie
Die hoogtepunt van die graad 8’s se verwelkoming in die Hoërskool was verseker die klokseremonie. Dit is ’n tradisie om die Arc de Valia-klok, te lui ... -
Dundee High School sport results
Dundee High first netball and hockey teams went on tour during the holiday. The netball girls attended Margate Sport school where they were exposed to many ... -
Laerskool Magalieskruin leerder gekies vir die o.13 Northerns Hokkiespan
Baie geluk aan Reneilwe Mathabathe van Laerskool Magalieskruin wat verkies is vir die 0.13 Northerns Hokkiespan! Dit is ‘n puik prestasie en die skool is baie ... -
Dundee High School brag with best u/17 rural cricket player of the year
Dundee High Scool would like to congratulate Stuart Talanda who was recently awarded the trophy for the best u/17 rural cricket player of the year. He ... -
Dundee High cricketer perform well at the CSA National Women’s week
Well done to Kiandri Bierbaum who was selected for the second year in a row to represent the KZNs women’s cricket team at the CSA National ... -
Empangeni High School Departmental Head appointed as principal
“Empangeni High School congratulates Mr. N. Jangaza who has been officially appointed as the Principal of a high school in the King Cetshwayo District. As part ... -
Boland Rugby Union champions youth development through Get Into Rugby festival
Boland Rugby Union will again aim to impact youth sports development when it hosts its annual Get Into Rugby (GIR) Festival at the Boland Rugby Stadium ... -
St Dominic’s Catholic School for Girls wins Knight of Champs
St Dominic’s hosted the highly anticipated Knight of Champs competition, dedicated to the late Norman Knight. The event saw a thrilling display of talent and teamwork ... -
New Horizon College matric class of 2025 received their matric jackets
New Horizon College matric class of 2025 is thrilled to have received their matric jackets. It is safe to say that we indeed have some creative ... -
Hoërskool Volksrust akademiese uitslae
Baie geluk aan die volgende Akademiese presteerders van Hoërskool Volksrust: Graad 9 Wiskunde Termyntoets Tyron Visser 98 Johannes Groenewald 96 Simphiwe Seme 96 Anelisa Zwane 92 ... -
42 Jaar diens by Laerskool Proteapark
Baie min mense mag met dankbaarheid getuig dat hulle 42 jaar diens het! Laerskool Proteapark se eie Anna Makgorogo spog met dié uitsonderlike eer! Parkies is ... -
Hoërskool Volksrust maak geskiedenis met eerste ASW-seunshokkieweek
Hoërskool Volksrust maak geskiedenis met eerste ASW-seunshokkieweek. Volksrust Hoërskool het van Woensdag, 26 Maart 2025, tot Saterdag, 29 Maart 2025, geskiedenis gemaak deur die heel eerste ... -
SA teachers are burning out at an alarming rate
Teacher Burnout in Under-Resourced Schools: South Africa’s Silent Classroom Crisis Spotlight on teacher mental health this stress awareness month As South African schools grapple with the ... -
Laer Volkskool leerders deur na volgende rondte van die SAMC 2025
Op Woensdag, 12 Maart 2025, het Laer Volkskool aan die eerste rondte van die SAMC 2025 uitdaging deelgeneem. Dis die derde jaar wat Laer Volkskool aan ... -
Hoërskool Transvalia leerders deur na die ATKV-redenaarskompetisie
Die volgende leerlinge het tydens die interne redenaarskompetisie deurgedring om aan die ATKV-redenaarskompetisie te gaan deelneem. JUNIORS – Graad 8 en 9 Yolané Botha Milan Brisley ... -
Volksrust High athletes shine at SA Championships
From 2 to 5 April 2025, two of our talented athletes, Asanda Ngwenya and Angela Brefo, proudly represented Mpumalanga at the South African Championships in Bloemfontein. ... -
Volksrust High School’s netball teams traveled to Vryheid
On Saturday, Volksrust High School’s netball teams traveled to Vryheid to face Hoërskool Pionier in a tough round of matches. Despite strong efforts, we were unable ... -
The High School for Girls Potchefstroom selected to represent NW at SA Biathlon Championship
Huge congratulations to April Allam for being selected to represent the North West province at the SA Biathlon Championships! She competed in Oudtshoorn on 21-22 March 2025. -
Dinamika High School athletes excel
We are incredibly proud of the 26 athletes from Dinamika High school who went to Gauteng! Your hard work and dedication have brought you this far, ... -
Hoërskool Transvalia skoolkoor gereed vir 2025
Welkom by ons skoolkoor! Na ‘n suksesvolle oudisieproses is ons trots om 60 talentvolle leerders te hê wat ons skool met passie en toewyding gaan verteenwoordig. ... -
Laerskool Aliwal-Noord Landsdieners geniet jaarlikse klubkamp
Die gr.6-7 Landsdieners het hulle jaarlikse klubkamp gehad. We arrived at Letsatsi Game Lodge on Tuesday, 20 March, around 12H00. The fun and challenges started immediately. ... -
Durban North College learners selected for the North Durban Hockey Trials
Congratulations to Anelisa Masinga, Taylor Morrison (NTR) and Lisa Hadebe who have been selected for the u/12B girls North Durban Hockey Trials which takes place on ...







































