Aliwal-Noord Hoërskool se Junior Leerlingraad vir 2022
ADVERTISEMENT
Die volgende leerlinge van Hoërskool Aliwal-Noord is verkies tot die nuwe Junior Leerlingraad.
- Seuns: Mzukisi Malila, Marnus Snyman, Christoph Van Jaarsveld
- Meisies: Angelique Kretzenger, Kamerin Mcpherson, Nyakallo Seema
Hierdie leerders sal die Senior Leerlingraad bystaan vir die res van die jaar.

Mzukisi Malila, Marnus Snyman, Christoph Van Jaarsveld

Angelique Kretzenger, Kamerin Mcpherson, Nyakallo Seema









