Afrikaanse Hoër Seunskool leerder haal die SA o.19 span in Akademie Jukskei
ADVERTISEMENT
FC Louw, graad 10, het die SA o.19 Akademie Jukskei-span gehaal, wat gedurende die vakansie die SA o.19 Akademie se uitnodigingspan met 8-7 geklop het. Hierdie span toer later vanjaar na Stampriet, Namibië. Baie geluk, FC!










