100% Slaagsyfer vir Hoërskool Die Wilgers
ADVERTISEMENT
Hoërskool Die Wilgers se leerders het soos volg presteer: 100% slaagsyfer 79% vrystelling vir tersiêre studies 80 onderskeidings 117 kandidate Visuele Kunste vakgemiddeld: 83%
Top presteerders:
Marike Pauw Afrikaans Huistaal 88%, Engels Addisionele Taal 86%, Wiskunde 88%, Lewensoriëntering 85%, RTT 89%, Inligtingstegnologie 87% ,Lewenswetenskappe 80%, Fisiese Wetenskappe 72%

Marike Pauw
Leana Pauw 6 onderskeidings:

Leana Pauw
Chloë van Wyk 6 onderskeidings:

Chloë van Wyk
Cara van Niekerk 5 onderskeidings:

Cara van Niekerk
Dijan Nelson 5 onderskeidings:

Dijan Nelson
Marlezé Jooste 5 onderskeidings:

Marlezé Jooste
Heliané Aucamp 4 onderskeidings:

Heliané Aucamp
Hané Marneweck 4 onderskeidings:

Hané Marneweck 4
Elize Hill 4 onderskeidings:









